Kleinhoogpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kleinhoogpas is 'n bergpas in die Wes-Kaap wat op 'n grondpad naby Wupperthal lê op die pad van Clanwilliam na Wupperthal. Die pad bereik 'n hoogte van 914m en is met sy maksimum helling van 1:6 besonder steil.

Sien ook[wysig | wysig bron]