Knapdaarhoogte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Knapdaarhoogte is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat op 'n grondpad oos van Venterstad en noordwes van Burgersdorp lê. Die pad bereik 'n hoogte van 1 829m bo seevlak en die maksimum helling is 1:18.

Sien ook[wysig | wysig bron]