Gaan na inhoud

Knobbelanemoon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Knobbelanemoon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. capensis
Binomiale naam
Bunodosoma capensis
(Lesson, 1830)

Die knobbelanemoon (Bunodosoma capensis) is 'n seeanemoon wat vanaf Durban suidwaarts tot by Lüderitz op die Weskus voorkom. In Engels staan die vis bekend as Knobbly anemone.

Identifikasie

[wysig | wysig bron]

Die anemoon kan groei totdat dit 'n diameter van tot 100 cm bereik. Dit kleur kan varieer maar dit is oor die algemeen wit, blou of pers asook rooi, pienk of oranje. Die tentakels en die stam waaruit dit groei is nie altyd dieselfde kleur nie. Daar is klein knoppies op die stam.

Hulle leef in getypoele waar hulle hulself somtyds aan rooiaas of mossels heg. Hulle leef ook in skeure in riwwe tot op dieptes van 20 cm. Die spesie kom algemeen voor.

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3