Knopie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sien gerus knopiespinnekop vir die spinnekoppe wat knopie genoem word. Hierdie artikel gaan oor die plantjies.
Knopies
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Conophytum


'n Knopie of waterblasie is 'n plantjie wat tot die genus Conophytum behoort. Hierdie genus maak deel uit van die vygiefamilie Aizoacea. Knopies kom veral in die sukkulente Karoo voor en is dikwels endemies aan Suid-Afrika. Die SANBI-rooilys vermeld 103 spesies en talle subspesies waarvan party net van een plek bekend is.[1]

Knopies is dwergvetplantjies wat uitsien soos party balletjies of suiltjies wat tussen die klippe lê. Hulle lyk op die lewende steentjies van die genus Lithops maar het 'n ander vorm.

Spesies wat hier verder beskryf word[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]