Knoppiesboontjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Knoppiesboontjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. angolensis
Binomiale naam
Maerua angolensis
DC., 1824

Die Knoppiesboontjie (Maerua angolensis) is 'n boom wat voorkom in die laagliggende gedeeltes in die oostelike bosveldstreke vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot by die Zambezirivier. Die boom se stam is liggrys tot bruin en is glad. Die blare is enkelvoudig en dun met 'n blaarsteel wat byna net solank soos die blaarskyf is. Die vrugte van die boom lyk soos stringe krale.[1]

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Moll, Eugene (2013). Watter Boom is dit?. ISBN 978-1-77007-832-1. 

Sien ook[wysig | wysig bron]