Koës

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Koës
Lugbeeld van Koës in 2015
Lugbeeld van Koës in 2015
Ligging van Koës op 'n kaart (Namibië)
Koës
Koës
Koördinate: 25°57′00″S 19°07′00″O / 25.95000°S 19.11667°O / -25.95000; 19.11667Koördinate: 25°57′00″S 19°07′00″O / 25.95000°S 19.11667°O / -25.95000; 19.11667
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek ǀǀKaras
Kiesafdeling Keetmanshoop Landelike
Regering
 - Tipe Dorpsraad
 - Hoof uitvoerende beampte Reinhardt Ochs
Hoogte 1 200 m (3 937 vt)
Tydsone SAST (UTC+2)

Koës is 'n dorpie in die ǁKarasstreek in die suidooste van Namibië. Dit is sowat 130 km noordoos van Keetmanshoop op die rand van die Kalahariwoestyn geleë en behoort tot die Keetmanshoop Landelike-kiesafdeling.[1] Die gemiddelde jaarlikse reënval in die omgewing is ongeveer 150 – 200 mm.

Politiek[wysig | wysig bron]

Koës word deur 'n dorpsraad bestuur wat tans vyf setels het.[2]

Die 2015 plaaslike owerheidverkiesing is deur SWAPO gewen, wat drie setels vir sy 336 stemme ontvang het. Een setel elk het aan die Demokratiese Turnhalle Alliansie (DTA, met 105 stemme) en die Rally for Democracy and Progress (RDP, met 57 stemme)[3] gegaan.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Sasman, Catherine (10 November 2010). "Karas profile". New Era. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012.
  2. "Know Your Local Authority". Election Watch (3). Institute for Public Policy Research. 2015. p. 4.
  3. "Local elections results". Electoral Commission of Namibia. 28 November 2015. p. 3. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Desember 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Reisverhale