Gaan na inhoud

Koördinering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Koördinering is die byeenbring van verskillende aspekte in 'n organisasie of eenheid om te verseker dat alle elemente tot voordeel van mekaar en die eenheid kan funksioneer.