Kodak Retina Reflex

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kodak Retina Reflex
Retina Reflex mg 3805.jpg
Retina Reflex III
Tipe 35mm SLR kamera
Lenspassing Retina veranderbaar of
DKL-passing lensbajonet
Fokus hand
Beligting hand
Film-aanrol hand
Film-terugwen hand
Flits koue skoen
Datum April 1957 tot Oktober 1958

Die Kodak Retina Reflex was 'n reeks van vier enkellensreflekskameras wat deur Kodak vervaardig is, as verlenging van hulle Kodak Retina-reeks.

Retina Reflex[wysig | wysig bron]

Die Kodak Type 025 Retina Reflex is 'n SLR-kamera met sogenaamde veranderbare lense (Duits: Satzobjektiv), omruilbare lenskomponente vervaardig deur "Kodak AG" in Stuttgart, Duitsland. Dit was gemaak tussen April 1957 en Oktober 1958.