Koedoebessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Koedoebessie
Kudu-berry (Pseudolachnostylis maprouneifolia) (11907355405).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Pseudolachnostylis

Spesie:
P. maprouneifolia
Binomiale naam
Pseudolachnostylis maprouneifolia
Pax

Die Koedoebessie (Pseudolachnostylis maprouneifolia) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van Limpopo en Mpumalanga. Die boom is middelgroot en groei in bosveld en op rotsrante op koppies. Die boom is opmerklik wanneer hy pragtige herfskleure kry. Die vrugte is dun en vlesig, ongeveer 2 cm in deursnee en liggeel wanneer dit volwasse is. Die groenerige wit blomme in onopvallend. Manlike en vroulike blomme word aan verskillende bome gedra.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]