Koertsjenko
Voorkoms
Koertsjenko Курченко | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°13′56″N 47°31′35″O / 46.23222°N 47.52639°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Narimanof |
Bevolking | |
• Totaal | 421 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416121 |
Koertsjenko (Russies: Курченко, Tartaars: Картузан) is 'n dorpie in Narimanof-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Lineinoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog vyf nedersettings insluit, en lê 41 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Die dorpie is in die 1780's deur Tartaarse setlaars uit die huidige Wolgograd-oblast gestig. Sy naam kom van 'n plaaslike handelaar se van, Koerotsjkin.
Demografie
[wysig | wysig bron]Volgens Sensus 2010 het Koertsjenko 420 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Tartare | 348 | 82,9% |
Tsjetsjniërs | 17 | 4% |
Kasakke | 9 | 2,1% |
Russe | 7 | 1,7% |
Onbekend | 39 | 9,3% |
Totaal | 420 | 100% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 13 Augustus 2023.