Koetsier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koetsier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Chaetodontidae
Genus: Heniochus
Spesie: H. acuminatus
Binomiale naam
Heniochus acuminatus
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae, 1758.

Die Koetsier (Heniochus acuminatus) is 'n vlindervis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies kom voor tot by Mosselbaai. In Engels staan die vis bekend as die Coachman.

Voorkoms[wysig]

Die vis word tot 25 cm lank en kom in koraal en rots riwwe voor, in water van 2 – 75 m diep. Die ligaam is wit met twee breë, vertikale swart bande oor die liggaam. Die dorsale vin is verleng om 'n lang, wit banier te vorm wat verby die stertvin gaan en die vis kan in akwariums oorleef.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]