Konica Minolta Maxxum 5D

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Konica Minolta Maxxum 5D
Konicaminoltadynax5d.jpg
Model Konica Minolta Maxxum/Dynax 5D
Beeldsensor 23.5 × 15.7 mm CCD
Stoormedium CompactFlash (CF) (Tipe I of Tipe II) of Microdrive
Resolusie 3,008 × 2,000 (6.1 megapieksels)
Lens Omruilbaar via Minolta A-tipe bajonetpassing
Flits Ingeboude opwip met warmskoen
Sluiter Elektronies beheer, vertikaalbewegend, fokusvlaksluiter
Sluiterspektrum 1/4000 sek – 30 sek
Meting EV 1 tot 20 (by ISO 100 met F1.4 lens)
Beligtingsmodusse Volouto, Portret, Landskap, Sportaksie, Sonsondergang, Nagportret, Program, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand
Metermodusse 14-segment Heuningkoek, Spot, sentergeweeg
Fokusareas TTL CCD lynsensors (9-punt, 8 lyne met sentrale sensor)
Fokusmodusse Enkelskoot, Aanhoudend, Outo, Hand
Deurlopende skiet RAW / RAW+JPEG: 3 raampies/s
Beeldsoeker Oogvlak vaste pentaprisma
Spoedspektrum ISO 100, 200, 400, 800, 1600, 3200, en Outo
Witbalans Outo, 6 voorkies, hand, kleurtemperatuur
LCD-skerm 2.5" TFT LCD, 115,000 pieksels
Battery NP-400 Litiumioon herlaaibattery
Massa 590 g

Die Konica Minolta Maxxum 5D (sy Noord-Amerikaanse marknaam; Dynax 5D genoem in Europa/Hongkong en α-5 Digitale en α Sweet Digital in Japan; amptelik aangewys as DG-5D) is 'n digitale enkellensreflekskamera wat deur Konica Minolta bekendgestel is in 2005.[1]

Die kamera het 'n sensor-verskuiwende beeldstabiliseringsfunksie by die Konica Minolta Maxxum 7D geërf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Konica Minolta Maxxum 5D announcement". DPreview.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2011.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.