Konsertinavis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Konsertinavis
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Drepaneidae
Genus: Drepane
Spesie: D. longimana
Binomiale naam
Drepane longimana
(Bloch & Schneider, 1801)

Die Konsertinavis (Drepane longimana) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Oos-Londen voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Concertinafish; buite Suid-Afrika staan die vis bekend as die Sicklefish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwer met 4 - 8 vertikale strepe sigbaar op die bokant van die lyf. Die vis word 50 cm lank. Die vis se lyf het die vorm van 'n rombus; dit is hoër as wat dit lank is.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle kom voor in water wat 2 – 94 m diep is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]