Koo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die Keerom Koo naby Robertson, Suid-Afrika.

Die Koo is 'n vallei net noord van die Langeberg en noordwes van Montagu. Toerisme in die gebied vul die boederybedrywighede aan. Vanaf Montagu lei die R318 via die Burgerspas en die Rooihoogtepas deur die streek. Die pad sluit by Matroosberg, 20 km suidwes van Touwsrivier, by die N2 nasionale pad aan.

Sien ook[wysig | wysig bron]