Kopersuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kopersuikerbekkie
Wyfie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: Cinnyris cupreus
Binomiale naam
Cinnyris cupreus
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia cuprea

Die Kopersuikerbekkie (Cinnyris cupreus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene standvoël en plaaslike nomade in boomveld en woudrand. Die voël is 13 cm groot en weeg 8 - 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Copper Sunbird.

'n Singende kopersuikerbekkie.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia cuprea”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.