Krit Sripoomseth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Krit Sripoomseth
Geboortenaam Krit Sripoomseth
Geboorte 20 Augustus 1979 (1979-08-20) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Thais
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Krit Sripoomseth (gebore 20 Augustus 1979) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rahtree: Flower of the Night (2003), Buppah Rahtree Phase 2: Rahtree Returns (2005), Dangerous Flowers (2006), en My Valentine (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: Rahtree: Flower of the Night
  • 2005: Buppah Rahtree Phase 2: Rahtree Returns
  • 2006: Dangerous Flowers
  • 2010: My Valentine

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]