Krokodilbasjakkalsbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Krokodilbasjakkalsbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiospermae
Klas: Eudicots
Orde: Asterids
Suborde: Ericales
Familie: Ebenaceae
Genus: Diospyros
Spesie: D. quiloensis
Binomiale naam
Diospyros quiloensis
L.

Die Krokodilbasjakkalsbessie (Diospyros quiloensis) is 'n boom met vrugte soortgelyk aan dié van die akkerjakkalsbessie, maar eersgenoemde se blare is groter. Die boom kom voor in Suidelike Afrika in die Zambeziriviervallei en Chimanimaniberge en groei dikwels in mopaniebosveld. Sy bas lyk soos die vel van 'n krokodil.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]