Kroonaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kroonaalwyn
Aloe polyphylla (7586004482).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. polyphylla
Binomiale naam
Aloe polyphylla
Schonl. ex Pillans

Die Kroonaalwyn (Aloe polyphylla) is 'n spesie wat tot die genus Aloe hoort. Die plant is endemies aan Lesotho. Die plant se blare is in 'n spiraal gerangskik en vorm 'n digte roset. Die plant word tot 600 mm hoog en blom van September tot Oktober. Die blare word tot 100 mm breed en 300 mm lank. Hulle is grys met persswart punte.

Die blomme is 55 mm lank en geel, oranje of rooi van kleur. Die plant is die nasionale blom van Lesotho.

In Engels staan dit as die Spiral aloe bekend.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]