Kunene dwerg-mondbroeier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kunene dwerg-mondbroeier
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cichlidae
Genus: Orthochromis
Spesie: O. machadoi
Binomiale naam
Orthochromis machadoi
(Poll, 1967)

Die Kunene dwerg-mondbroeier (Orthochromis machadoi) is 'n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivier in Angola en Namibië en word tot 65 mm groot. In Engels staan die vis bekend as die Cunene dwarf bream.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is ietwat lank met 'n ronde stertvin en die mond is klein. Daar is 10 - 12 vertikale bane oor die vis se lyf en swart vlek op die stertvin se basis. Daar is twee donker strepe op die gesig: een van die mond deur die oog en die ander van die oog tot by die boonste punt van die operkulum. Die mannetjie word rooi gedurende broei tyd.

Habitat en gewoontes[wysig | wysig bron]

Daar is baie min om die vis bekend behalwe dat hulle mondbroeiers is.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]