Kupferbergpas
Voorkoms
Kupferbergpas | |
Ligging | Suidwes van Windhoek |
---|---|
Maksimumhelling | 1:12 |
Pad | C26 |
Die Kupferbergpas is 'n bergpas net suidwes van Windhoek in Namibië op die C26-roete in die rigting van Walvisbaai. Dit het 'n maksimum steilte van 1:12.