Kurnakoviet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kurnakoviet
Kurnakovite-206324.jpg  
Kurnakoviet 
Formule MgB3O3(OH)5.5H2O  
Kleur wit; deurskynend 
Streep wit 
Hardheid 2,5 – 2 (Mohs) (standaard) 
Digtheid 1,847 -1,852 g/cm3 
Eenheidsel van die kurnakovietstruktuur 
Ruimtegroep P1 
Eenheidsel a = 8.3479(1) Å, b = 10.6068(1) Å, c = 6.4447(1) Å

α = 98.846°, β = 108.981°, γ = 105.581°[1] 

Kurnakovite.png
* Lys van minerale

Kurnakoviet is 'n mineraal met 'n chemiese formule MgB3O3(OH)5.5H2O. Dit is na die Russiese chemikus Kurnakov genoem. Godlevski het dit as eerste in die Inder-boraatneerslae in die provinsie Atyrau van Kasakhstan beskryf. Later is dit ook in Tibet, Turkye, Argentinië en Kalifornië aangetref.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]