Kwaggabal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Kwaggabal
Aizoaceae - Pleiospilos bolusii.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. bolusii
Binomiale naam
Pleiospilos bolusii
(Hook.f) N.E.Br.
Sinonieme
  • Mesembryanthemum bolusii Hook.f

Die kwaggabal[1] (Pleiospilos bolusii (Hook.f) N.E.Br.) is 'n vygie.

Hierdie dwergvetplantjie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom op 'n hoogte van 750-1100 meter bo seevlak tussen Graaff-Reinet en Aberdeen in die Sondagsriviervallei voor. Dit word 8 cm hoog en 15 cm breed en het net twee of vier verdikte blare wat soos stukkies graniet lyk. As gevolg hiervan is die plantjie moeilik om raak te sien op die grond waarop dit groei. Dit dra geel blommetjies en het 'n penwortel wat 10 cm diep kan groei.[2]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]