Kwaggasnek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kwaggasnek
Ligging Tussen Matatiele en Qachasnek
Hoogte 1 980 meter
Oppervlak grond
In Drakensberg
Pad R56

Kwaggasnek is 'n bergpas op 'n grondpad na Lesotho oor die Drakensberge. Die pad draai noord vanuit die R56 pad by Matatiele na die grenspos, Qachasnek. Die pad bereik 'n hoogte van 1 980 m bo seespieël.

Sien ook[wysig | wysig bron]