Kwenengdistrik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Kweneng distrik)
Jump to navigation Jump to search
Kwenengdistrik

Botswana - Kweneng.svg

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstad: Molepolole
Oppervlakte: 35 890 km²
Bevolking: 230 335
Bevolkingsdigtheid: 6,42/km²

Die Kwenengdistrik is 'n distrik in die Suider-Afrikaanse land Botswana. Dit het in 2001 'n bevolking van 230 335 gehad en sy hoofstad is Molepolole.

Distrikte van Botswana Flag of Botswana.svg

ChobeGhanziKgalagadiKgatlengKwenengNoordoosNoordwesSentraalSuidSuidoos