Kyalami Kasteel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Kyalami Kasteel is 'n kasteel naby Kyalami, noord van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vroeër was die kasteel 'n toeriste-aantreklikheid en hotel, maar sedert Maart 2008 behoort die kasteel aan die Kerk van Sciëntologie.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Gerardy, Justine, "Scientologists buy Kyalami Castle", The Saturday Star, 15 Maart 2008, pp. 2.

Koördinate: 25°59′53″S 28°3′34″O / 25.99806°S 28.05944°O / -25.99806; 28.05944