Kyle Labine

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kyle Labine
Geboortenaam Jonathan Kyle Labine
Geboorte 7 April 1983 (1983-04-07) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1990–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kyle Labine (gebore 7 April 1983) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Halloween: Resurrection (2002) en Freddy vs. Jason (2003), en in die televisiereekse Avonlea (1990) en Goosebumps (1995).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1995: Bach's Fight for Freedom
  • 2002: Halloween: Resurrection
  • 2003: Freddy vs. Jason
  • 2006: Crossed

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1989: Madeline
  • 1990: Avonlea
  • 1995: Goosebumps
  • 1995: Darkstalkers
  • 2007: Grand Star
  • 2008: Samurai Girl

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Christopher the Christmas Tree
  • 2004: Crazy Canucks

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]