LGBT-regte in Nederland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gay-pride in Amsterdam

Nederland was die eerste land in die wêreld wat huweliksregte aan pare van dieselfde geslag verleen het. Beide huwelike en aanneming deur homoseksuele pare is sedert 2001 wettig. Homoseksualiteit is sedert 1811 wettig.

Bandera gay Países Bajos.PNG