Laeveld grootskub-geelvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laeveld grootskub-geelvis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Cypriniformes
Familie: Cyprinidae
Genus: Labeobarbus
Spesie: L. marequensis
Binomiale naam
Labeobarbus marequensis
(A. Smith, 1841)[1]

Die Laeveld grootskub-geelvis (Labeobarbus marequensis) is 'n varswater vis wat natuurlik wyd verspreid voorkom vanaf die onderste gedeelte van die Zambezirivier suidwaarts tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as die Lowveld largescalescale yellowfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis het groot skubbe en daar is twee pare baarde om die mond. Die vis word tot 470 mm lank en weeg tot 6.0 kg. Die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 5.75 kg en die Zimbabwe rekord is 4.11 kg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2006). "Labeobarbus marequensis" in FishBase. April 2006-weergawe.

Bron[wysig | wysig bron]