Laeveldnaboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laeveldnaboom
S.A. nasionale nommer: 348 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Euphorbia
Spesie: E. evansii
Binomiale naam
Euphorbia evansii

Die Laeveldnaboom (Euphorbia evansii) is 'n plant van die naboomfamilie Euphorbiaceae.

Euphorbia evansii se verspreiding is beperk tot die suidelike laeveld van Mpumalanga in Suid-Afrika, die Drakensberg naby die Strydomtonnel, tot in eSwatini en enkele dele van KwaZulu-Natal. Die plant se stam bevat 'n melkerige stof met karsinogeniese eienskappe. Kontak daarmee veroorsaak erge velirritasie, en indien die aangetas word, kan dit blindheid veroorsaak.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 135. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]