Lakenvlei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lakenvlei
Amptelike naam Lakenvlei
Ligging naby Ceres
Provinsie/Land Wes-Kaap, Suid-Afrika
Koördinate 33°21′32.3″S 19°34′52.6″O / 33.358972°S 19.581278°O / -33.358972; 19.581278Koördinate: 33°21′32.3″S 19°34′52.6″O / 33.358972°S 19.581278°O / -33.358972; 19.581278
Dam op Sanddriftrivier
Doel Besproeiing
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boogdam
Hoogte van wal 56 m
Lengte van wal 268 m
Reservoir Lakenvlei
Kapasiteit 10 000 000 m³
Aktiewe kapasiteit 0,825 km²

Die Lakenvlei is hoofsaaklik 'n besproeiingsdam en geleë ten ooste van Ceres in die Warm Bokkeveld.

Ligging[wysig | wysig bron]

Hierdie dam is in die Sanddriftrivier, 'n boloop van die Breederivier, en op 'n noordelike helling van die Hexrivierberge. Dit is by die koördinate 33° 21 '32.3' suid en 19° 34' 52.6' oos en in die omgewing van die Swaarmoedpas en Karoopoort.

Dam[wysig | wysig bron]

Die wal is gebou in 1974, is 56 m hoog en 268 m lank en die stumeer wat gevorm word, het 'n maksimum area van 0,825 km² en 'n volume van ruim 10 miljoen m³. Die dam is gewild onder hengelaars.

Sien ook[wysig | wysig bron]