Lancia Sibilo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lancia Sibilo
1978 Bertone Lancia Sibilo.jpg
Lancia Sibilo
Oorsig
Vervaardiger Bertone
Produksie 1978
Bakwerk en onderstel
Klas Konsepmotor

Die Lancia Sibilo is 'n konsepmotor ontwerp deur Bertone, en bekend gestel in 1978. Die motor is gebaseer op die Lancia Stratos, maar is vier duim langer.