Langeberg-speldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Langeberg-speldekussing
Leucospermum mundii Tony Rebelo 1.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. mundii
Binomiale naam
Leucospermum mundii
Meisn.

Die Langeberg-speldekussing (Leucospermum mundii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg van Swellendam tot Riversdale. Die struik word slegs 1.0 m groot en dra blomme van Julie tot November.

In Engels staan dit as die Langeberg Pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]