Lansfordiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lansfordiet
 
Formule MgCO3·5H2O  
Kleur Kleurloos tot wit 
Hardheid (Mohs) 
Kristalsisteem Monoklinies
* Lys van minerale

Lansfordiet is 'n gehidreerde magnesiumkarbonaatmineraal met samestelling: MgCO3·5H2O. Landsfordiet is in 1888 in 'n steenkoolmyn in Lansford, Pennsylvanië, ontdek. Dit kristalliseer in die monokliniese kristalstelsel en kom tipies voor as kleurlose tot wit prismatiese kristalle en stalaktietiese massas. Dit is 'n sagte minerale, Mohs-hardheid van 2,5, met 'n lae relatiewe digtheid van 1,7. Dit is deursigtig tot deurskynend met brekingsindekse van 1,46 tot 1,52.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]