Franklinse meeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Larus pipixcan)
Jump to navigation Jump to search

Franklinse meeu
Franklin's Gull Brisbane98.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. pipixcan
Binomiale naam
Leucophaeus pipixcan
(Wagler, 1831, Mexico)
Leucophaeus pipixcan map.svg
Verspreiding van die Franklinse meeu:

   Broeiplekke

   Migrasiestreek

   Oorwinteringsplek

Sinonieme

Larus pipixcan

Die Franklinse meeu (Leucophaeus pipixcan) is 'n voël en somerswerwer wat die volopste is aan die Weskus en word selde in die binneland gesien. Die voël is 32 – 36 cm lank, 240 – 320 g groot met 'n vlerkspan van 90 cm. In Engels staan die voël bekend as die Franklin's Gull.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]