Lassakoors

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lassakoors
Klassifikasie en eksterne bronne
Gemeenskapsonderrigmateriaal vir Lassakoors
Gemeenskapsonderrigmateriaal vir Lassakoors
ICD-10 A96.2
ICD-9 078.8
DiseasesDB 7272
MeSH D007835
Star of life caution.svg Mediese waarskuwing

Lassakoors is 'n baie besmetlike en akute virussiekte beperk tot Afrika. Die virus word oorgedra deur die Natalse vaalveldmuis (Mastomys coucha). Die siekte word gekenmerk aan 'n hoë koors en die ontsteking van verskeie organe. Tans bestaan daar geen geneesmiddel teen lassakoors nie en ongeveer die helfte van die pasiënte wat die virus opdoen, sterf. Dit is vernoem na die plek Lassa in Nigerië waar dit in 1969 ontdek is.