Laura Haddock

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laura Haddock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Laura Jane Haddock
Geboorte 21 Augustus 1985 (1985-08-21) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Haddock (gebore 21 Augustus 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011), Guardians of the Galaxy (2014), Transformers: The Last Knight (2017), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Inbetweeners Movie
  • 2012: Storage 24
  • 2014: Guardians of the Galaxy
  • 2014: A Wonderful Christmas Time
  • 2015: SuperBob
  • 2017: Transformers: The Last Knight
  • 2017: Guardians of the Galaxy Vol. 2
  • The Laureate
  • Watch the Skies

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: How Not to Live Your Life
  • 2008: Honest
  • 2009: Monday Monday
  • 2013: Da Vinci's Demons

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Rage of the Yeti
  • 2013: History Is a Lie: The Real Da Vinci?

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2017: The Royal Treatment: Transformers in the UK

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]