Laura Osswald

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laura Osswald
Gebore
Laura Isabella Lolita Osswald

8 Maart 1982 (1982-03-08) (38 jaar oud)
NasionaliteitDuits
BeroepAktrise
Kinders1

Laura Osswald (gebore 8 Maart 1982) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Suck Me Shakespeer (2013) en in die televisiereekse Schulmädchen (2002), That's Life (2005), en Doctor's Diary (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Suck Me Shakespeer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Schulmädchen
  • 2005: That's Life
  • 2008: Doctor's Diary
  • 2012: Russisch Roulette
  • 2014: Der Knastarzt
  • 2014: Monaco 110
  • 2015: Mila

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2008: ProSieben FunnyMovie - Eine wie keiner
  • 2012: Im Brautkleid meiner Schwester
  • 2013: Robin Hood und ich

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]