Laura Solon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Laura Solon
Geboortenaam Laura Madalene Solon
Geboorte April 1979 (40 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Laura Solon (gebore April 1979) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Office Christmas Party (2016) en in die televisiereekse Man Stroke Woman (2005), Laura, Ben & Him (2008), en Al Murray's Multiple Personality Disorder (2009).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Office Christmas Party
  • Untitled Laura Solon Project
  • In My Shoes
  • Bodygaurds

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: The Sack Race
  • 2005: Man Stroke Woman
  • 2006: Great News
  • 2007: Ruddy Hell! It's Harry and Paul
  • 2008: Laura, Ben & Him
  • 2009: Al Murray's Multiple Personality Disorder
  • 2011: Fast and Loose
  • 2013: Pat & Cabbage

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]