Lauren Ash

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lauren Ash
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lauren Elizabeth Ash[1]
Geboorte 4 Februarie 1983 (1983-02-04) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lauren Ash (gebore 4 Februarie 1983) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lars and the Real Girl (2007), Paul Blart: Mall Cop 2 (2015), en The Disaster Artist (2017), en in die televisiereeks Almost Heroes (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Lars and the Real Girl
  • 2011: Calvin's Dream
  • 2014: Dirty Singles
  • 2015: Paul Blart: Mall Cop 2
  • 2017: The Disaster Artist

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2003: Scare Tactics
  • 2006: Punched Up
  • 2008: Howie Do It
  • 2009: The Dating Guy
  • 2011: Almost Heroes
  • 2013: Super Fun Night
  • 2014: Too Much Information
  • 2015: Superstore
  • 2016: Kocktails with Khloé
  • 2018: She-Ra and the Princesses of Power

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Sketch with Kevin McDonald

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]