Leah Pipes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Leah Pipes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 Augustus 1988 (1988-08-12) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leah Pipes (gebore 12 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sorority Row (2009), Musical Chairs (2011), en The Devil's Hand (2014), en in die televisiereeks The Originals (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2006: Fingerprints
  • 2007: Her Best Move
  • 2009: Sorority Row
  • 2011: Musical Chairs
  • 2012: I Will Follow You Into the Dark
  • 2014: The Devil's Hand
  • 2018: The Perfect One

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2003: Lost at Home
  • 2007: Life Is Wild
  • 2010: The Deep End
  • 2013: The Originals

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Pixel Perfect
  • 2005: Odd Girl Out
  • 2013: Jodi Arias: Dirty Little Secret
  • 2016: Change of Heart

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2008: Fingerprints: Scariest Moments Interviews
  • 2008: On Set of Fingerprints

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]