Lebombo-ysterhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Lebombo-ysterhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Spesie:
R. johnsonii
Binomiale naam
Androstachys johnsonii
Prain, 1908

Die Lebombo-ysterhout (Androstachys johnsonii) is 'n immergroen boom wat groot kan raak (20 m) en kom voor in klein, digte stande op klipperige plekke vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe. Die blare is leeragtig, teenoorstaande en hartvormig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]