Rivierlietsjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Lecaniodiscus fraxinifolius)
Jump to navigation Jump to search
Rivierlietsjie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Sapindaceae
Genus: Lecaniodiscus
Spesie: H. fraxinifolius
Binomiale naam
Lecaniodiscus fraxinifolius
?

Die Rivierlietsjie (Lecaniodiscus fraxinifolius) is 'n middelgroot boom wat in ruigtes langs riviere en waterlope in die Zambezivallei en langs die kus vanaf KwaZulu-Natal tot noord van Beira voorkom. Die vrugte is ronderig (tot 15 mm in deursnee), fluwelig en geel tot pienk.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]