Lee Thompson Young

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lee Thompson Young
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1998–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lee Thompson Young is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights (2004) en The Hills Have Eyes II (2007), en in die televisiereekse The Famous Jett Jackson (1998) en Rizzoli & Isles (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Friday Night Lights
  • 2007: The Hills Have Eyes II

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Famous Jett Jackson
  • 2006: South Beach
  • 2010: Rizzoli & Isles

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Jett Jackson: The Movie
  • 2004: Redemption: The Stan Tookie Williams Story

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2007: Exploring the Hills: The Making of 'The Hills Have Eyes 2'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]