Leesteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Leestekens)
Spring na: navigasie, soek

Punktuasie is die gebruik van leestekens in teks. Leestekens maak dit makliker om 'n bepaalde teks te lees, en is soms noodsaaklik vir die korrekte interpretasie van die teks. Algemene leestekens sluit in: die punt, komma, koppelteken, deelteken, ens.

Hier volg 'n lys van die leestekens:

Kyk ook[wysig | wysig bron]