Leigh Whipper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Leigh Whipper
Geboorte (1876-10-29)29 Oktober 1876
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 26 Julie 1975 (op 98)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leigh Whipper (29 Oktober 1876 – 26 Julie 1975) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Of Mice and Men (1939), Bahama Passage (1941), Road to Zanzibar (1941), en The Hidden Eye (1945).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1920: The Symbol of the Unconquered
  • 1939: Of Mice and Men
  • 1941: Bahama Passage
  • 1941: Road to Zanzibar
  • 1945: The Hidden Eye
  • 1947: Untamed Fury

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]