Lela Bliss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lela Bliss
Geboorte (1896-05-11)11 Mei 1896
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 15 Mei 1980 (op 84)
Kinders Richard en Don Hayden
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lela Bliss (11 Mei 1896 – 15 Mei 1980) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Dark Mirror (1946) en The Snake Pit (1948), en in die televisiereekse Blondie (1957) en The Twilight Zone (1959).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1915: Pretty Mrs. Smith
  • 1919: The Loves of Letty
  • 1946: The Dark Mirror
  • 1948: The Snake Pit
  • 1951: Ghost Chasers

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: Blondie
  • 1959: The Twilight Zone

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]