Lenana Kariba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lenana Kariba
Gebore24 September 1988 (1988-09-24) (32 jaar oud)
NasionaliteitKeniaans
BeroepAkteur
Jare aktief2010–nou

Lenana Kariba (gebore 24 September 1988) is 'n Keniaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent House of Lungula (2013) en in die televisiereekse Saints (2011), Sense8 (2015), en How to Find a Husband (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: House of Lungula

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: Saints
  • 2015: Sense8
  • 2015: How to Find a Husband

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]