Leonid Kinskey
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Leonid Kinskey | |
Geboorte | 18 April 1903 |
---|---|
Sterfte | 8 September 1998 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1932–1971 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Leonid Kinskey (18 April 1903 – 8 September 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Broadcast (1932), Duck Soup (1933), Les Misérables (1935), en Casablanca (1942).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1932: The Big Broadcast
- 1933: Duck Soup
- 1935: Les Misérables
- 1938: Outside of Paradise
- 1941: Broadway Limited
- 1942: Casablanca
- 1944: That's My Baby!
- 1944: Five Were Chosen
- 1961: The Legend of Mandinga
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1955: The People's Choice