Lepelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Lepelhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. schinoides
Binomiale naam
Cassine schinoides
(Spreng.) R.H.Archer, 1997

Die Lepelhout (Cassine schinoides) is 'n boom wat voorkom in die woude van die Wes-Kaap. Die blare is smaller en die vrugte is groter as die van die Boslepelhout.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]