Lesley Dunlop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Lesley Dunlop
Geboortenaam Lesley Jane Dunlop
Geboorte 10 Maart 1956 (1956-03-10) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lesley Dunlop (gebore 10 Maart 1956) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Night Music (1977) en The Elephant Man (1980), en in die televisiereekse May to December (1989) en Where the Heart Is (1997).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1977: A Little Night Music
  • 1980: The Elephant Man

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1973: A Little Princess
  • 1989: May to December
  • 1989: Capstick's Law
  • 1997: Where the Heart Is
  • 1997: Wokenwell
  • 1999: Pure Wickedness

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1974: Haunted: The Ferryman
  • 1976: Heydays Hotel
  • 1977: Act of Rape
  • 1986: Season's Greetings
  • 1995: Rich Deceiver
  • 2002: Aka Albert Walker

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]